Vervaardig deur WA Services

Baba Spilpunt

 

Ons baba reeks spilpunte is die enigste van sy soort in die wereld.

Dit is:

  • die bekostigbaarste spilpunt huidig.
  • die stelsel waar sonder die vee-, wild-, en groeteboer nie sonder kan klaar kom nie.
  • spesifiek ontwerp vir die gebruik in die verbouing van groen voere, kweek van aartapel moere, groente, ens.
  • alle gewasse kan verbou word behalwe mielies en sonneblom. 
  • vir die vervanging van arbeid intensiewe stelsels.
  • kan vanaf een tot vyf hektaar sirkels bedien.
  • kan uit boorgate aan gewend word. 
  • vir die gebruik van uitval gedeelte by huidige besproeingstelsels.
  • die gewildste spilpunt in die mark.

 Aanvraag oorskry die vervaardiging

Ratkaste en motors

Alle ratkaste em motors is standaard toerusting wat op alle spilpunte gebruik word.

Beheerstelsel

Die beheerstelsel is deur ons ontwerp en vervaardig. Dit is eenvoudig en baie betroubaar. Onderdele kan by enige elektriese onderneming verkry word in dien nodig.

 

Een toring baba spilpunt

  • 1.3 Ha oppervlakte
  • 1.3 meter gewas vrye hoogte
  • Maklik verskuifbaar
  • 16" Wiele
  • Standaard ( Wielratkaste, aandrywing en motors)
  • 1 x 36 meter Toring + 18 meter Oorhang + 10 meter End Spuit
  • 3" Oorhoofse pyp
  • ± 3 Sirkels kan besproei word ( Afhangende die tipes gewas wat geplant gaan word.
  • Sluit 2 koppelpunte in.
  • Oprigting koste is R 600.00
  • 13 - 50 m3 water kan gebruik word. ( Bepaling is aantal sirkels )

 

Twee toring baba spilpunt (slegs elektries)

  • 3.2 Ha Oppervlakte
  • 2 x 36 meter spanne + 18 meter Oorhang + 10 meter End Spuit
  • 16" Wiele
  • Standaard ( Wielratkaste, aandrywing en motors)
  • 3" Oorhoofse pyp
  • ± 3 Sirkels kan besproei word ( Afhangende die tipes gewas wat geplant gaan word.
  • Sluit 2 koppelpunte in.
  • Oprigting koste is R 1200.00
  • 13 - 50 m3 water kan gebruik word. ( Bepaling is aantal sirkels )

Drie toring baba spilpunt (slegs elektries)

  • +/- 5 Ha Oppervlakte
  • 3 x 36 meter spanne + 18 meter Oorhang
  • 16" Wiele
  • Standaard ( Wielratkaste, aandrywing en motors)
  • 3" Oorhoofse pyp
  • ± 2 Sirkels kan besproei word ( Afhangende die tipes gewas wat geplant gaan word.
  • Sluit 2 koppelpunte in.
  • Oprigting koste is R 1800.00
  • 13 - 50 m3 water kan gebruik word. ( Bepaling is aantal sirkels )

 

Products
Services